Numeri 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Julle moet ’n bydrae van die eerstelinge+ van julle growwe meel as ringvormige koeke gee. Soos die bydrae van ’n dorsvloer, so moet julle dit bydra.
20 Julle moet ’n bydrae van die eerstelinge+ van julle growwe meel as ringvormige koeke gee. Soos die bydrae van ’n dorsvloer, so moet julle dit bydra.