Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Die beste van die eerste ryp vrugte van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+

      “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+

  • Levitikus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as jy die graanoffer van die eerste ryp vrugte vir Jehovah aanbied, moet jy groen are wat oor die vuur gebraai is, die gebreekte korrels van nuwe graan, as die graanoffer van jou eerste ryp vrugte+ aanbied.

  • Numeri 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Al die beste van die olie en al die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerstelinge daarvan,+ wat hulle aan Jehovah sal gee, dit het ek aan jou gegee.+

  • Deuteronomium 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 dan moet jy van die eerstelinge+ van al die vrugte van die grond neem, wat jy sal inbring uit jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+

  • Deuteronomium 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hier het ek dan nou die eerstelinge gebring van die vrugte van die grond wat Jehovah my gegee het.’+

      “Dan moet jy dit voor Jehovah jou God neersit en jou voor Jehovah jou God neerbuig.+

  • Nehemia 10:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Ook die eerstelinge van ons growwe meel+ en ons bydraes+ en die vrugte van elke soort boom,+ nuwe wyn+ en olie+ sal ons na die priesters bring, na die eetsale+ van die huis van ons God; ook die tiendes van ons grond na die Leviete,+ aangesien dit hulle, die Leviete, is wat ’n tiende in al ons landboustede ontvang.

  • Spreuke 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel