Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet, en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg,+ en Gesem,+ die Arabier,+ dit hoor, het hulle ons begin bespot+ en met veragting op ons neergesien en gesê: “Wat is hierdie ding wat julle doen? Is julle opstandig teen die koning?”+

  • Nehemia 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Sanbalʹlat+ hoor dat ons die muur herbou, het hy kwaad geword+ en hom baie vererg, en hy het die Jode bly bespot.+

  • Nehemia 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 het Sanbalʹlat en Gesem onmiddellik na my gestuur en gesê: “Kom tog, en laat ons volgens afspraak byeenkom+ in die dorpies van die valleivlakte van Ono.”+ Maar hulle het planne beraam om my kwaad aan te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel