Nehemia 7:73 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 73 En die priesters+ en die Leviete en die poortwagters en die sangers+ en party van die volk en die Neʹtinim+ en die hele Israel het in hulle stede gaan woon.+ Toe die sewende maand aanbreek,+ was die kinders van Israel in hulle stede.+
73 En die priesters+ en die Leviete en die poortwagters en die sangers+ en party van die volk en die Neʹtinim+ en die hele Israel het in hulle stede gaan woon.+ Toe die sewende maand aanbreek,+ was die kinders van Israel in hulle stede.+