Levitikus 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘In die sewende maand,+ op die eerste van die maand, moet daar vir julle volkome rus wees, ’n gedenkdag deur trompetgeskal,+ ’n heilige byeenkoms.+ 1 Konings 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees+ bymekaargekom in die maanmaand Eʹtanim, dit is die sewende maand.+ Esra 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe die sewende+ maand aanbreek, was die kinders van Israel in hulle stede. En die volk het soos een+ man in Jerusalem+ begin bymekaarkom.
24 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘In die sewende maand,+ op die eerste van die maand, moet daar vir julle volkome rus wees, ’n gedenkdag deur trompetgeskal,+ ’n heilige byeenkoms.+
2 En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees+ bymekaargekom in die maanmaand Eʹtanim, dit is die sewende maand.+
3 Toe die sewende+ maand aanbreek, was die kinders van Israel in hulle stede. En die volk het soos een+ man in Jerusalem+ begin bymekaarkom.