1 Kronieke 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy party van die Leviete+ as dienaars+ voor die ark van Jehovah gestel, om Jehovah, die God van Israel, in herinnering te bring+ sowel as om hom te dank+ en te loof:+ 1 Kronieke 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en om oggend na oggend+ te staan+ ten einde Jehovah te dank+ en te loof,+ en so ook saans;
4 Toe het hy party van die Leviete+ as dienaars+ voor die ark van Jehovah gestel, om Jehovah, die God van Israel, in herinnering te bring+ sowel as om hom te dank+ en te loof:+