Nehemia 12:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En die ander dankkoor+ het voor geloop, en ek, en ook die helfte van die volk, daaragter, op die muur oor die Bakoondtoring+ en tot by die Breë Muur,+ Nehemia 12:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Eindelik het die twee dankkore+ by die huis+ van die ware God gaan staan, ook ek en die helfte van die landvoogde saam met my,+
38 En die ander dankkoor+ het voor geloop, en ek, en ook die helfte van die volk, daaragter, op die muur oor die Bakoondtoring+ en tot by die Breë Muur,+
40 Eindelik het die twee dankkore+ by die huis+ van die ware God gaan staan, ook ek en die helfte van die landvoogde saam met my,+