Esra 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is. Esra 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hulle het hierdie huis voltooi teen die derde dag van die maanmaand Adar,+ dit wil sê in die sesde regeringsjaar van koning Dariʹus.
2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is.
15 En hulle het hierdie huis voltooi teen die derde dag van die maanmaand Adar,+ dit wil sê in die sesde regeringsjaar van koning Dariʹus.