Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En nou is julle vervloekte+ mense, en die posisie van slaaf+ en van houtkappers en waterdraers vir die huis van my God sal nooit van julle weggeneem word nie.”+

  • 1 Kronieke 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die eerste inwoners wat in hulle besitting in hulle stede was, was die Israeliete,+ die priesters,+ die Leviete+ en die Neʹtinim.+

  • Esra 2:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Die Neʹtinim:+ Die kinders van Siha, die kinders van Hasuʹfa, die kinders van Tabʹbaot,+

  • Esra 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het ek hulle ’n bevel gegee aangaande Idʹdo, die hoof in die plek Kasifʹja, en ek het woorde in hulle mond gelê+ wat hulle met Idʹdo en sy broers, die Neʹtinim+ in die plek Kasifʹja, moes spreek, om vir ons dienaars+ vir die huis van ons God te bring.

  • Esra 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En uit die Neʹtinim, wat Dawid en die vorste vir die diens van die Leviete gegee het, tweehonderd-en-twintig Neʹtinim, wat almal by name aangewys is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel