-
Nehemia 13:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Toe het ek Selemʹja, die priester, en Sadok, die kopiïs, en Pedaʹja, van die Leviete, in beheer van die voorraadkamers geplaas; en onder hulle leiding was daar Hanan, die seun van Sakkur, die seun van Mattanʹja,+ want hulle is getrou geag;+ en op hulle het die taak gerus om die uitdeling+ aan hulle broers te doen.
-