Nehemia 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En die priester, die seun van Aäron, moet by die Leviete wees wanneer die Leviete ’n tiende ontvang; en die Leviete moet ’n tiende van die tiende na die huis van ons God bring,+ na die eetsale+ van die voorraadhuis. Nehemia 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat die hele Juda betref, hulle het die tiendes+ van die graan+ en van die nuwe wyn+ en van die olie+ na die voorraadkamers+ gebring.
38 En die priester, die seun van Aäron, moet by die Leviete wees wanneer die Leviete ’n tiende ontvang; en die Leviete moet ’n tiende van die tiende na die huis van ons God bring,+ na die eetsale+ van die voorraadhuis.
12 En wat die hele Juda betref, hulle het die tiendes+ van die graan+ en van die nuwe wyn+ en van die olie+ na die voorraadkamers+ gebring.