Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Die beste van die eerste ryp vrugte+ van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+

      “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.”+

  • Numeri 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 moet julle, wanneer julle van die brood van die land eet,+ ’n bydrae aan Jehovah gee.

  • Deuteronomium 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 dan moet jy van die eerstelinge+ van al die vrugte van die grond neem, wat jy sal inbring uit jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy moet dit in ’n mandjie sit en na die plek gaan wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel