Numeri 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+ 1 Kronieke 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hulle taak was om tot beskikking van die seuns van Aäron+ te wees vir die diens van die huis van Jehovah, oor die voorhowe+ en oor die eetkamers+ en oor die reiniging van elke heilige ding+ en die dienswerk van die huis van die ware God,
6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+
28 Want hulle taak was om tot beskikking van die seuns van Aäron+ te wees vir die diens van die huis van Jehovah, oor die voorhowe+ en oor die eetkamers+ en oor die reiniging van elke heilige ding+ en die dienswerk van die huis van die ware God,