Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En op die eerste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees, en op die sewende dag ’n heilige byeenkoms.+ Geen werk moet daarop gedoen word nie.+ Net wat elke siel nodig het om te eet, dit alleen mag vir julle gedoen word.+

  • Numeri 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “‘En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet julle ’n heilige byeenkoms hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie.+ Dit moet vir julle ’n dag van trompetgeskal wees.+

  • Numeri 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En op die vyftiende dag van die sewende maand+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie,+ en julle moet sewe dae lank ’n fees vir Jehovah vier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel