42 Daarop het Farao sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit aan Josef se hand gesit en hom klere van fyn linne laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.+
2 Toe het die koning sy seëlring+ afgehaal wat hy van Haman weggeneem het en dit vir Morʹdegai gegee; en Ester het Morʹdegai oor die huis van Haman aangestel.+
17 En ’n klip is gebring en op die opening van die kuil gesit, en die koning het dit met sy seëlring en met die seëlring van sy edelmanne verseël, sodat niks in die geval van Daniël verander sou word nie.+