Prediker 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ek, ja ek, het al my harde werk gehaat waaraan ek hard gewerk het onder die son,+ wat ek sal agterlaat vir die mens wat ná my sal kom.+ Daniël 2:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.
18 En ek, ja ek, het al my harde werk gehaat waaraan ek hard gewerk het onder die son,+ wat ek sal agterlaat vir die mens wat ná my sal kom.+
48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.