Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Al die koning se knegte en die volk van die koning se regsgebiede weet dat, wat enige man of vrou betref wat na die koning in die binneste voorhof+ gaan sonder dat hy geroep is, sy een wet+ is om hom te laat doodmaak; net as die koning die goue septer na hom toe uitsteek, sal hy sekerlik bly lewe.+ Wat my betref, dit is nou dertig dae dat ek nie geroep is om na die koning toe te gaan nie.”

  • Ester 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Later het die koning gesê: “Wie is in die voorhof?” En dit was Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se huis ingekom het om vir die koning te sê om Morʹdegai aan die paal te hang+ wat hy vir hom gereedgemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel