Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Al die koning se knegte en die volk van die koning se regsgebiede weet dat, wat enige man of vrou betref wat na die koning in die binneste voorhof+ gaan sonder dat hy geroep is, sy een wet+ is om hom te laat doodmaak; net as die koning die goue septer na hom toe uitsteek, sal hy sekerlik bly lewe.+ Wat my betref, dit is nou dertig dae dat ek nie geroep is om na die koning toe te gaan nie.”

  • Ester 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En op die derde dag+ het Ester haar koninklik aangetrek,+ waarna sy in die binneste voorhof+ van die koning se huis teenoor die koning se huis gaan staan het, terwyl die koning op sy koninklike troon gesit het in die koninklike huis teenoor die ingang van die huis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel