Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+

      Om die geteisterde en arme te laat val,+

      Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+

  • Spreuke 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Gevolglik lê hulle in ’n hinderlaag vir hulle bloed;+ hulle lê hulle siel in ’n skuilplek voor.+

  • Spreuke 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+

  • Spreuke 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel