Ester 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+ Psalm 131:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 131 O Jehovah, my hart was nie hoogmoedig nie,+En my oë was nie trots nie;+Ook het ek nie gewandel in dinge wat te groot+Of in dinge wat te wonderbaar vir my is nie.+
21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+
131 O Jehovah, my hart was nie hoogmoedig nie,+En my oë was nie trots nie;+Ook het ek nie gewandel in dinge wat te groot+Of in dinge wat te wonderbaar vir my is nie.+