Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Kom en laat ons hom aan die Ismaeliete verkoop,+ en laat ons hand nie teen hom wees nie.+ Hy is darem ons broer, ons vlees.” Toe het hulle na hulle broer geluister.+

  • Nehemia 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En nou, ons vlees is dieselfde as die vlees van ons broers;+ ons seuns is dieselfde as hulle seuns, maar kyk, ons maak ons seuns en ons dogters tot slawe,+ en van ons dogters is reeds tot slawe gemaak; en daar is geen krag in ons hande terwyl ons lande en ons wingerde aan ander behoort nie.”

  • Joël 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en julle het die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van die Grieke+ verkoop,+ om hulle ver van hulle gebied te verwyder;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel