Genesis 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die seuns van Jafet was Gomer+ en Magog+ en Madai+ en Jawan+ en Tubal+ en Meseg+ en Tiras.+ Sagaria 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want ek sal Juda as my boog trap. Die boog sal ek met Eʹfraim vul, en ek sal jou seuns,+ o Sion, opwek teen jou seuns, o Griekeland,+ en ek sal jou soos die swaard van ’n sterk man maak.’+
13 Want ek sal Juda as my boog trap. Die boog sal ek met Eʹfraim vul, en ek sal jou seuns,+ o Sion, opwek teen jou seuns, o Griekeland,+ en ek sal jou soos die swaard van ’n sterk man maak.’+