32 En van die seuns van Isʹsaskar+ wat geweet het hoe om die tye te onderskei+ om te weet wat Israel behoort te doen,+ was daar tweehonderd van hulle hoofde, en al hulle broers was onder hulle bevel.
3 en in die oggend: ‘Dit gaan vandag winteragtige, reënerige weer wees, want die lug is vuurrooi, maar somber.’ Julle weet hoe om die voorkoms van die lug te vertolk, maar die tekens van die tye kan julle nie vertolk nie.]]+