Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het Joʹnatan gesê: “Dit is ondenkbaar aangaande jou! Maar sal ek jou dit nie vertel as ek enigsins te wete kom dat my vader besluit het dat kwaad oor jou moet kom nie?”+

  • 1 Samuel 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En weet en kyk dan nou wat u gaan doen, want rampspoed is teen ons heer en teen sy hele huis besluit,+ aangesien hy ’n te groot deugniet+ is om met hom te praat.”

  • Psalm 112:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+

      ש [Sjin]

      Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+

      ת [Tau]

      Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel