Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ En die vrou het goeie oordeel aan die dag gelê+ en was pragtig van gestalte, maar die man was hardvogtig en sleg in sy handelinge;+ en hy was ’n Kalebiet.+

  • 2 Kronieke 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.

  • Jesaja 32:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat die beginsellose man betref, sy werktuie is sleg;+ hy het raad gegee met betrekking tot losbandige dade,+ om die geteisterdes met valse woorde te verwoes,+ selfs wanneer ’n arme spreek wat reg is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel