17 En die koning het Ester meer liefgekry as al die ander vroue, sodat sy meer guns en liefderyke goedhartigheid voor hom gevind het as al die ander maagde.+ En hy het die koninklike hooftooisel op haar kop gesit en haar koningin gemaak+ in die plek van Vasti.