2 Die Jode het in hulle stede in al die regsgebiede van koning Ahasʹveros+ bymekaargekom+ om die hand te slaan aan dié wat daarop uit was om hulle kwaad aan te doen,+ en geen man het voor hulle standgehou nie, want vrees+ vir hulle het op al die volke geval.