-
Daniël 6:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 Toe het hulle nader gekom en voor die koning oor die verbod van die koning gesê: “Is daar nie ’n verbod wat u onderteken het dat enigiemand wat gedurende dertig dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe tot u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word nie?”+ Die koning het geantwoord en gesê: “Die saak is goed bevestig volgens die wet van die Mede en die Perse, wat nie nietig verklaar word nie.”+
-