-
Daniël 6:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Toe het hulle na die koning gegaan en hom herinner aan die koninklike verbod: “Het u nie ’n verbod onderteken wat sê dat enigiemand wat gedurende 30 dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word nie?” Die koning het geantwoord: “Ja, en dit is besluit volgens die wet van die Mede en die Perse, wat nie teruggetrek kan word nie.”+
-