3 En oor my volk het hulle die lot bly werp;+ en hulle het die seun in ruil vir ’n prostituut+ gegee, en die dogter het hulle vir wyn verkoop, sodat hulle kon drink.
11 Die dag toe jy eenkant gestaan het, die dag toe vreemdelinge sy krygsmag in gevangenskap weggevoer het+ en toe uitlanders sy poort ingegaan+ en die lot oor Jerusalem gewerp het,+ was jy ook soos een van hulle.