36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.
18 En die koning het vir al sy vorste en sy knegte ’n groot feesmaal gehou, die feesmaal van Ester; en hy het amnestie+ aan die regsgebiede verleen, en hy het aanhoudend geskenke gegee, ooreenkomstig die vermoë van die koning.