1 Konings 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle het op die middaguur begin uittrek terwyl Ben-Hadad hom in die hutte dronk gedrink het,+ hy saam met die konings, die twee-en-dertig konings wat hom gehelp het. Spreuke 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+ Hosea 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+ 1 Korintiërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 of diewe of gierigaards+ of dronkaards+ of kwaadsprekers of afpersers sal God se koninkryk beërf nie.+ Efesiërs 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En moenie dronk word+ van wyn, waarin daar losbandigheid is+ nie, maar word voortdurend met gees vervul,+
16 En hulle het op die middaguur begin uittrek terwyl Ben-Hadad hom in die hutte dronk gedrink het,+ hy saam met die konings, die twee-en-dertig konings wat hom gehelp het.
10 of diewe of gierigaards+ of dronkaards+ of kwaadsprekers of afpersers sal God se koninkryk beërf nie.+
18 En moenie dronk word+ van wyn, waarin daar losbandigheid is+ nie, maar word voortdurend met gees vervul,+