Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 In die aand het sy ingegaan en in die oggend het sy teruggekeer na die tweede huis van die vroue onder toesig van Saäsʹgas, die koning se eunug,+ die bewaker van die byvrouens. Sy het nie weer na die koning toe gegaan nie, tensy die koning behae in haar gehad het en sy by die naam geroep is.+

  • Ester 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Ester se jong vroue en haar eunugs+ het begin inkom en haar daarvan vertel. En die koningin was baie bedroef. Toe het sy klere gestuur om dit vir Morʹdegai aan te trek en om sy saklinne van hom weg te neem. En hy het dit nie aanvaar nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel