Ester 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En toe die koning se woord en sy wet gehoor is, en toe talle jong vroue by die kasteel Susan+ onder toesig van Hegai+ bymekaargebring is, is Ester na die koning se huis geneem, onder toesig van Hegai, die bewaker van die vroue.
8 En toe die koning se woord en sy wet gehoor is, en toe talle jong vroue by die kasteel Susan+ onder toesig van Hegai+ bymekaargebring is, is Ester na die koning se huis geneem, onder toesig van Hegai, die bewaker van die vroue.