Psalm 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want Jehovah is regverdig;+ hy het regverdige dade lief.+Die regskapenes sal sy aangesig sien.+ Psalm 71:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+
19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+