Psalm 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy versamel die waters van die see soos deur ’n dam+En plaas die bruisende waters in skatkamers. Spreuke 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+ Handelinge 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef+ en gesê: “Soewereine+ Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het,+
29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+
24 Toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef+ en gesê: “Soewereine+ Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het,+