Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat in hulle is,+ en op die sewende dag het hy begin rus.+ Daarom het Jehovah die sabbatdag geseën en dit geheilig.+

  • Nehemia 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “U alleen is Jehovah;+ u het die hemel gemaak,+ ja, die hemel der hemele, en sy hele leër,+ die aarde+ en alles wat daarop is,+ die seë+ en alles wat daarin is;+ en u hou dit alles in die lewe; en die leër+ van die hemel buig hulle voor u neer.

  • Psalm 146:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die Maker van hemel en aarde,+

      Van die see, en van alles wat in hulle is,+

      Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+

  • Openbaring 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel