Psalm 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte.+Mag u na sy goddeloosheid soek totdat u niks meer vind nie.+ Jeremia 48:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “‘Die horing van Moab is afgekap,+ en sy arm is gebreek’,+ is die woord van Jehovah. Esegiël 30:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen Farao, die koning van Egipte,+ en ek sal sy arms breek,+ die sterk een en die gebreekte een,+ en ek sal die swaard uit sy hand laat val.+
15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte.+Mag u na sy goddeloosheid soek totdat u niks meer vind nie.+
22 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen Farao, die koning van Egipte,+ en ek sal sy arms breek,+ die sterk een en die gebreekte een,+ en ek sal die swaard uit sy hand laat val.+