Job 38:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die goddeloses word hulle lig ontsê,+En die hoë arm word verbreek.+ Psalm 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte.+Mag u na sy goddeloosheid soek totdat u niks meer vind nie.+ Psalm 37:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die arms van die goddeloses sal verbreek word,+Maar Jehovah sal die regverdiges ondersteun.+ Esegiël 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Mensekind, die arm van Farao, die koning van Egipte, sal ek beslis breek,+ en kyk! dit sal glad nie verbind word om dit gesond te laat word deur ’n verband aan te sit om dit te verbind,+ sodat dit sterk kan word om die swaard vas te hou nie.”
15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte.+Mag u na sy goddeloosheid soek totdat u niks meer vind nie.+
21 “Mensekind, die arm van Farao, die koning van Egipte, sal ek beslis breek,+ en kyk! dit sal glad nie verbind word om dit gesond te laat word deur ’n verband aan te sit om dit te verbind,+ sodat dit sterk kan word om die swaard vas te hou nie.”