Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Maar ék sou met die Almagtige wou praat,+

      En ek sou behae daarin skep om met God te redeneer.

  • Job 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ek sou ’n regsaak aan hom voorlê,

      En my mond sou ek met teenargumente vul;

  • Job 31:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Ag, as ek maar iemand gehad het wat na my luister,+

      As die Almagtige my maar volgens my handtekening wou antwoord!+

      Of as die persoon in die regsaak met my maar ’n dokument geskryf het!

  • Romeine 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy sal dus vir my sê: “Waarom vind hy dan nog fout? Want wie het sy uitdruklike wil weerstaan?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel