Psalm 78:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Hy het sy brandende toorn oor hulle gestuur,+Grimmigheid en veroordeling en benoudheid,+Afvaardigings van engele wat rampspoed bring.+ Psalm 90:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie ken die sterkte van u toorn+En u grimmigheid ooreenkomstig die vrees vir u?+ Jeremia 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+
49 Hy het sy brandende toorn oor hulle gestuur,+Grimmigheid en veroordeling en benoudheid,+Afvaardigings van engele wat rampspoed bring.+
23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+