Psalm 68:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bestraf die wilde dier van die riete,+ die vergadering van bulle,+Saam met die kalwers van die volke, wat elkeen stukke silwer vertrap.+Hy het die volke verstrooi wat behae skep in gevegte.+ Jesaja 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die riviere sal stink; die Nylkanale van Egipte sal vlak word en opdroog.+ Die riet+ en die biesie sal vergaan.
30 Bestraf die wilde dier van die riete,+ die vergadering van bulle,+Saam met die kalwers van die volke, wat elkeen stukke silwer vertrap.+Hy het die volke verstrooi wat behae skep in gevegte.+
6 En die riviere sal stink; die Nylkanale van Egipte sal vlak word en opdroog.+ Die riet+ en die biesie sal vergaan.