2 Samuel 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe Sirië van Damaskus+ Hadadeʹser, die koning van Soba, kom help, het Dawid onder die Siriërs twee-en-twintigduisend man verslaan.+ Psalm 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Talle jong bulle het my omsingel;+Die sterkes van Basan het my omring.+ Esegiël 39:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die vlees van sterkes sal julle eet+ en die bloed van die owerstes van die aarde sal julle drink, ramme, jong skaapramme+ asook bokramme, jong bulle,+ almal vetgemaakte diere van Basan.+
5 Toe Sirië van Damaskus+ Hadadeʹser, die koning van Soba, kom help, het Dawid onder die Siriërs twee-en-twintigduisend man verslaan.+
18 Die vlees van sterkes sal julle eet+ en die bloed van die owerstes van die aarde sal julle drink, ramme, jong skaapramme+ asook bokramme, jong bulle,+ almal vetgemaakte diere van Basan.+