12 Saai vir julle saad in regverdigheid;+ maai in ooreenstemming met liefderyke goedhartigheid.+ Bewerk vir julle bewerkbare grond,+ wanneer daar tyd is om Jehovah te soek totdat hy kom+ en julle onderrig gee in regverdigheid.+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+