Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het my die hoëpriester Josua+ getoon, wat voor die engel van Jehovah staan, en Satan+ wat aan sy regterhand staan om hom teë te staan.+

  • Matteus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die Versoeker+ het gekom en vir hom gesê: “As jy ’n seun van God is,+ sê vir hierdie klippe om brode te word.”

  • Lukas 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Simon, Simon, kyk! Satan+ het julle geëis om julle soos koring te sif.+

  • Johannes 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Terwyl die aandmaal dan aan die gang was en die Duiwel dit reeds in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gegee het om hom te verraai,+

  • Openbaring 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel