24 Die Seun van die mens gaan weliswaar weg, net soos daar van hom geskrywe staan,+ maar wee+ daardie man deur wie die Seun van die mens verraai word!+ Dit sou vir hom beter gewees het as daardie man nie gebore was nie.”
11 Toe hulle dit hoor, was hulle bly en het hulle beloof om hom silwergeld te gee.+ Hy het dus ’n manier begin soek om hom by ’n geskikte geleentheid te verraai.+