Numeri 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was. Spreuke 14:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+
3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was.
35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+