2 Samuel 15:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Maar as jy na die stad terugkeer en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg, o koning. Destyds was ek, ja ek, die kneg van u vader, maar nou is ook ek u kneg’,+ dan moet jy vir my die raad van Agitoʹfel verydel.+ Spreuke 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie. Matteus 24:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+
34 Maar as jy na die stad terugkeer en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg, o koning. Destyds was ek, ja ek, die kneg van u vader, maar nou is ook ek u kneg’,+ dan moet jy vir my die raad van Agitoʹfel verydel.+
29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie.
45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+