Job 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Verwyder u hand ver van my af,En die skrik vir u—mag dit my nie verskrik nie.+ Psalm 39:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Neem u plaag van my af weg.+Weens die vyandigheid van u hand het ek aan my einde gekom.+