Job 9:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Laat hy sy roede van my wegneem,+En laat sy skrikwekkendheid my nie verskrik nie. Psalm 119:120 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 120 Die vrees vir u het my vlees laat kriewel;+En weens u regterlike beslissings was ek bang.+ Hebreërs 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.+